Bags4u Logo


Op 2 Junie 2006, koop ons die sakke fabriek. Ons produkte is reeds welbekend by Innibos, KKNK, Gariep-en Vrystaat Kunstefees, Buite Expo’s en Markte.

Sakke vir kliënte word landswyd verskaf en ons eerste “uitvoere“ was reeds na CAR, Kanada, Uganda en Duitsland. BAGS-4- U vervaardig hoë kwaliteit Polyteen sakke, vir skole, besighede, individue, buitemuurse aktiwiteite, geskenke, die mediese beroep, korporatiewe-en sportinstellings.

Kwaliteit onderskei ons produkte van die goedkoper ingevoerde artikels. Ons ontwikkel en ontwerp self nuwe produkte en maak dit PASMAAK vir jou! Die kantoor is steeds in Suikerbos Road 782, Doornpoort, Pretoria.